My musiek.
Laai ’n liedjie opLaai jou liedjies met ChatGPT Laat ChatGPT die vorms vir jou vul. Wys hoeMaak toe
Dit werk in ChatGPT, Claude en Claude Code
Plak hierdie adres een keer. Jy teken aan met jou My Liedjies e-pos en wagwoord, niks anders nie.
https://mcp.kudu.fm/mcpChatGPT
- Op 'n rekenaar, in die browser by chatgpt.com.
- Gaan na Plugins en kliek +. Naam Kudu FM; by Server URL plak die adres; Authentication bly OAuth.
- Merk I understand and want to continue en kliek Create.
- Wanneer ChatGPT jou vra om aan te meld, gaan 'n Kudu FM-bladsy oop: teken aan met jou My Liedjies e-pos en wagwoord.
Claude
- By claude.ai: Settings → Connectors → Add custom connector.
- Naam Kudu FM, plak die adres → Add → Connect, en teken aan.
Claude Code
Plak dit in jou terminal:
claude mcp add --transport http kudu-fm https://mcp.kudu.fm/mcpTik dan /mcp in Claude Code en teken aan.
Sê dan dit
Ek is 'n kunstenaar op Kudu FM. Wys my hoe my liedjies doen — speeltye en hartjies — en watter in rotasie is. Daarna wil ek weet hoe ek 'n nuwe liedjie oplaai en my profiel wysig.Word jy vir 'n sleutel of token gevra? Dan is jy op die verkeerde skerm. Volledige gids
In rotasie
0 van 10 liedjies in rotasieKies uit jou biblioteek wat op die lug kan speel. Jy kan jou keuse enige tyd verander.
Laai…
Biblioteek
Jou goedgekeurde liedjies wat nie in rotasie is nie. Kies wat op die lug kan speel; ’n aanbieder kan ook uit jou biblioteek speel.
Laai…
Jou voorleggings
Hier sien jy wat nog wag en wat nie goedgekeur is nie. Gee ons tot sewe werksdae om te luister.
Van die lug af
Liedjies wat verwyder is — hier vir jou rekord, met hul lugtyd tot dusver.
Jou profiel.
Jou naam, jou foto, jou storie. Ons kyk jou wysigings na voordat dit op jou kunstenaarsblad verskyn.
Jou volgende liedjie.
Met die hand of met AI — stuur jou eie oorspronklike musiek. Afrikaans en Mengels kan in rotasie speel. Engelse liedjies bly in die biblioteek vir aanbieders om te kies.
Hou dit familievriendelik — jou musiek speel in mense se motors en kombuise.
Begin met die velde wat ’n * het. Die res kan wag.