Kudu FM
As jy weet, weet jy.
As jy weet,
weet jy.
Ons is anders
gebou.
Naggeluide op 'n plaas. Boerewors op die kole. 'n Stofpad in die Karoo.
Ver van die huis af,
maar nooit alleen nie.
Vasbyt.
Kudu FM is ’n gratis Afrikaanse aanlyn radiostasie met nuwe onafhanklike Afrikaanse musiek en AI-musiek. Luister 24/7, waar jy ook al is — geen rekening of app nodig nie.
Die stemme
Aanbieders
Die stemme agter die mikrofoon — en wanneer jy hulle hoor.
Versoeklyn: WhatsApp 068 634 7860. Jou boodskap wys in die ateljee terwyl ’n program op die lug is — buiten die programure speel Kudu FM self deur en niemand lees die lyn nie.
Die musiek
Kunstenaars
Die mense agter die musiek op Kudu FM.
Maak jy Afrikaanse musiek?
Skep ’n rekening, laai jou liedjies op en bestuur jou musiek self. Ons luister na elkeen voordat dit speel.
Die stories
Blog
Stories, kunstenaarprofiele en wat op Kudu FM gebeur.
9 Oktober 2026 · Aanbieders · Kudu FM
Wat het hierdie song vir jou beteken?
Jackie vra die vraag, speel die liedjie en vertel die storie agter die mens. Luisteraars antwoord — en soms huil hulle.
Lees meer
5 Oktober 2026 · Boeke & Emigrasie · Lené van Wyk
’n Nuwe tuiste, met die ou een in jou hart
Hoe pak jy jou hele lewe in ’n 23 kg-tas? Lené van Wyk se boek help gesinne om saam in Amerika tuis te raak.
Lees meer
1 Oktober 2026 · Onderhoud · Elmarie
Digsuster
’n Koorjuffrou het gesê sy moet nooit weer sing nie. Nou maak sy die songs wat sy self wou hoor.
Lees meerJou volgende ontdekking
Spotify
Liedjies wat jy op Kudu FM hoor, in een playlist.
Hoof-playlist
kudu.fm Radio
Jou gunstelinge
Top 10
Die liedjies wat die meeste hartjies kry, klim na bo. Jy besluit.
Luister. As 'n liedjie jou tref, tik die hartjie in die app.
Elke hartjie tel. Elke stem skuif die ranglys. Geen platemaatskappy besluit wat bo is nie — net jou oor.
Een hartjie per liedjie.
Eerlik. Regstreeks.
Adverteer op Kudu FM
Borg ’n
program.
- Elke dag op die lug.
- Genoem in elke sosiale plasing.
- Versterk deur ons aanbieders.
Kontak ons vir pryse.