Bereik die mense wat saak maak.

Jy werk hard aan jou besigheid. Ons help jou om die woord te versprei — op die radio, aanlyn en waar mense kuier.

Mense weet nie wat jy doen of verkoop nie. En dit traak hulle nie.

Sosiale advertensies bereik mense wat nooit jou kliënte sal wees nie.

By Kudu FM kom voëls van ’n Afrikaanse veer bymekaar.

As jy weet, weet jy.

  • Engela, aanbieder op Kudu FM
  • Jackie, aanbieder op Kudu FM
  • Elmarie, aanbieder op Kudu FM
  • Tjommielap, aanbieder op Kudu FM
  • Flaffie, aanbieder op Kudu FM

Ons aanbieders het duisende volgelinge op sosiale media. Kreatief wees met klank is wat ons doen.

Borg ’n program.

vanaf R1 500 per 30 dae

Programuitsendings, borgvermeldings, radio-advertensies en sosiale plasings op Kudu FM. Versterk deur ons aanbieders.

Ingesluit: jou eerste basiese advertensie, jou borglogo op die programblad en ’n verslag van wat gelewer is.

Radio-advertensies.

vanaf R750 per 30 dae

Jou klaar advertensie. Ons speel dit.

Tot 30 sekondes per advertensie · Uitsaaitye 06:00–21:00

Laat ons dit vir jou maak. Teks, stem en klank vir jou advertensie, ’n webwerf-advertensie of ’n video vir jou besigheid.

BTW uitgesluit waar van toepassing. WhatsApp ons vir die volle tariewe.

Drie stappe.

  1. WhatsApp ons.
  2. Stuur jou klaar advertensie, of laat ons dit vir jou maak.
  3. Ons speel dit.

Mense leer ken jou storie en besigheid.

Kom ons kry jou naam daar buite.