Die musiek

Kunstenaars.

Die mense agter die musiek op Kudu FM.

Ontdek die kunstenaars

Die nuwe stemme van Afrikaanse musiek

Alle kunstenaars

Koossie

Koossie

'n Frus Karoo Outjie

  • Middernag Masjien
  • Onder Dieselfde Hemel
  • Hart Vol Vreugde
  • Tarentale en Kosmos
  • Somerson Sonder Grense
  • Lig in die Donker
LANI TUNES

LANI TUNES

Sangeres & skyfster met hart, geloof en familie

  • Hy's Myne Net Myne
BozéTunes

BozéTunes

Liedjieskrywer met drie dekades se stories

  • Weskus Sonsak
  • Skaduwee
  • Boemelaar
Ankerklank

Ankerklank

Emosionele, moderne Afrikaanse musiek oor liefde, lewe en menswees

  • Vier Seisoene Van Liefde
  • Jy Is My Asem
  • Jy Is My Huis
  • Koester Wat Jy Het
  • Waar My Hart Bly
  • Jy Dra My
WITBAARD

WITBAARD

Energie Sonder Einde_Waar die Bassline Terugbyt

  • Hou My Hand
  • Dans in Die Sterre
  • Jou Naam
Kaalkop Tunes

Kaalkop Tunes

Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee

  • Sagter Hande
  • Hemel Op Aarde
  • Woorde Nog Nie Uitgevind
  • Nog Net Een Breek
  • Boer se Naggedagte
  • As Ek Kon
KuduStem

KuduStem

Klank wat weerklink

  • Die Roos
  • Onvoorwaardelik
  • Wanneer Alles Breek
  • Jy's die Beste
  • Veilig By My
Raven Grace

Raven Grace

Oorspronklik en uit die hart geskryf

  • Hou Aan Bid
  • Die liefde van ñ Ma
  • Elke traan dra ñ gebed
  • My Veilige Plek
  • Wanneer jy jou trane terughou
  • Haat is nie n Oplossing nie
Tjommielap

Tjommielap

My woorde vir jou ore

  • Hier By Jou
  • Bietjie Te Mal
  • Twee Stoele
  • Wat Is ʼn Braai
  • Die Verkeerde Een So Lief Kan Hê
  • Ewige Lewe
KolaVis

KolaVis

Al maak net een song 'n verskil in een mens se lewe

  • Hier in my arms
  • Vergeet van My
  • Stem van die Afrikaner Hart
AI Boer

AI Boer

Ek is 'n doodgewone mens. My vrou en my dogtertjie is my lewe – my alles. Ek stel God bo alles.

  • Nuwe Begin
  • Jonger self
  • My liewe Mens
  • Rooi Lip gevaar (remix)
  • Ek val nog
  • U Soldaat
Sandvis

Sandvis

Stil onder die oppervlak, maar vol lewe

  • Net So Naby
  • Op Jag in Namibië
  • Waar My Huis Is
  • Saam Op Die Grond
Kommunikasie

Kommunikasie

Island life, family, handwritten songs — now shared with the world

  • Karoo Polaroid
  • Papier Kroon
  • Kunsmatig
  • My Tone in die Sand
  • Phuket Paradys
  • Drome Wat Steel
Marmot

Marmot

Country skrywer, lief vir die bosveld — boer is in ons bloed en musiek is ons are

  • Vuurtjie en Wyntjie
  • Hartklop in die Helder Maan
  • Bosveld Blues
  • My Winter
  • Klein Dorp en Crazy Planne
  • Ek en Jy in die Donker Toring
Passie Projek

Passie Projek

Waar rou emosie klank word

  • Vuur en Vlam
  • Lekker Gewees
  • Ek Is Nie Okay Nie
  • Hoor Jy
  • Rooi Warm
  • Wat Van My
Stofhart

Stofhart

Songs met mening wat 'n verskil maak.

  • Winter Skape
  • Dis lewe en dood hier buite
  • My Respek
  • Onbewus Mis Gekyk
  • Valse Skaamte
  • Weerlig
Sekelbos

Sekelbos

'n Gesinsprojek, rou en opreg. Musiek met gevoel, uit die hart aan die wêreld.

  • Asem
  • Jy's Die Lied
  • Somerliefde
  • Ken Jou Lig
  • Verslaaf Aan Die Vlam
Mullora Musiek

Mullora Musiek

Afrikaner Hart Musiek Vrystellings

  • Harley in die Hoofstraat
  • Laaste Spoor
  • Jy Is My Hart, Jy Is My Lewe
  • Neon Drome
  • Mossie se Sokkie
  • Briewe Uit Die Koningshuis
Nagpols

Nagpols

AI-gebore klank. Mens-ware woorde.

  • Verlore
  • Maskerbal
  • Lente
  • Winter
  • Iets Tussenin
  • Voor Jou
StormKlanke

StormKlanke

Voel die storm. Hoor die siel.

  • Nooit Weer Alleen
  • Hande
  • Waar My Hulp Vandaan Kom
  • Dagbreek
Weegskaal

Weegskaal

Gedigte wat liedjies geword het — sommige Christelik, sommige nie

  • 'n Verhaal Herskryf
  • Gewig van Jou Hand
  • Die Hamer Wat Breek en Bou
  • Ons Vader, Hemel Naby
SkaduWolf

SkaduWolf

Rou, eerlik en diep persoonlik — elke lied dra 'n stukkie lewensverhaal

  • Vir Ewig Jonk Bly
  • Die Vrou in My Lewe
  • Dans Met My Lief
  • Jy's My Alles
  • Naglig Two-Step
  • Skuur Dans
BREEKLIG

BREEKLIG

Musiek wat nie net gehoor word nie, maar gevoel word

  • Vir Ewig Joune
  • Blou Droom
  • Nog Nooit
  • Moenie My Wakker Maak Nie
  • Wag Vir Die Sonop
  • Nie Net Vriende
Sokkie Sentraal

Sokkie Sentraal

Niks kan 'n ware passie stop nie

  • Ek Bly Staan
  • Net Vir Nou
  • Ek Is Genoeg
  • Laat Die Mure Val
  • Ek's Nogals Cool
  • My Pa
Meerkat PW Vibes

Meerkat PW Vibes

Musiek moet betekenis dra — van EDM tot country, rock en metal

  • Engel Tot Middernag
  • Nicotien
  • Brand Vir Jou
  • Dimples
  • Duiwel
MaanWolf

MaanWolf

Geen maskers. Geen filters. Net rou emosie, donker beats en daai kenmerkende wolf-energie.

  • Ek Leef Nog
  • Wolf Van Die Noorde
  • Stoute Stories
  • Soos Nikotien
  • Fyn Lyn
  • Klank van Stilte
Christiaan Van Deventer

Christiaan Van Deventer

Eerlike musiek wat praat met die hart

  • Taai soos ’n Karoo bos
  • Sê Net Ja (Laat Die Telefoon Lui)
  • Van Frik Tot Siya
  • Net Half
  • Neon Ruimte
  • Ek wens ek het jou vroeër geken
RitmeRoos

RitmeRoos

Waar ritme in jou siel blom

  • Towersand
  • Ek Is Want Ons Is
  • Stormliefde
  • Toksies
  • Dronk Op Jou
  • Soet Smaak
Ruan Kemp

Ruan Kemp

Ek het gedans voor ek kon loop

  • Sien Jy My
  • Kort Romp, Krop Top en Sneakers
  • Sy Maak My Stupid
  • Geheime Met Die Maan
  • Ek Soek Jou
Songs by Her

Songs by Her

Vir die liefde van musiek

  • Kan hierdie dag nou net klaar kry?!
  • Kudu fm
  • Net ons twee (Happy Anniversary)
  • Hy kom uit Brakpan uit
  • Pa, ek's jammer dis te laat
  • Ons vader
AIfrikaans

AIfrikaans

Half mens, half robot — my woorde, my storie, net nie my stem

  • My Beste Vriend
  • Jy Is My Rede
  • Tovenaar van My Hart
  • As Jy Val
  • Dis Net Jy in My Kop
Klankaar

Klankaar

Waar woorde musiek word...

  • Bliksem (Dropmancer)
  • My Mense
  • Luister
  • Vat My So
  • As Jy Nie
  • Blou Oë
BeanPulse

BeanPulse

Die polsslag van mense. Musiek vir die hart en verstand.

  • Jy Is Nie Alleen Nie
  • Lig Die Nag Op
  • Gooi Vol Daai Tenk
X-ENTR!K

X-ENTR!K

Vir Die Liefde Van Musiek 🫶🏻

  • Frekwensie
  • Desember In Die Baai
  • Tot Die Sterre Ons Ken
  • Jy Is My Mens
  • Dieselfde Maan
  • Al My Môres
DJ Donderstraal

DJ Donderstraal

Donderweer op die dansvloer

  • Fairytale Vry
  • Hartklop Vannaand
  • Totally Awesome
  • Skud Die Ritme
  • Wonderwerk
  • Jy Sê Nee
Southern Cross Music

Southern Cross Music

Bosveldklanke onder die Suiderkruis

  • Jag Daar in die Bosveld
Pietta

Pietta

Built on passion. Driven by sound.

  • Wanneer Normaal Abnormaal Word
  • Waar Die Straatname Verdwyn (Duet)
  • Elke Nuwe Maan
  • Waar Stilte Woon
  • Ek Het Bly Staan
  • Tyd Wag Vir Niemand
Kalahari Beetle

Kalahari Beetle

Stories uit die hart van die Kalahari – waar elke liedjie 'n spoor in die sand los.

  • Kalahari Kinders
  • Gee my alles
  • Sonskyn in my sak
  • Bloed Bly Blou
  • Ons pad saam
  • Nie vanaand nie
Die Stofpad Seun

Die Stofpad Seun

Waar die stofpad eindig, begin die stories

  • Modder tot die Dak
  • Geen Seine Nie
  • Stofpad in my Bloed
  • Sand Onder my Bande
  • Ouspore
SkaduKroon

SkaduKroon

Musiek vir die wat geval het, opgestaan het en steeds hul kroon dra 👑

  • Wie Se Stem
  • Haal Jou Hande Af
  • Stiefkind (Featuring DDB Tunes)
  • Blok Jou
  • Net Hier, Net Nou
  • Blou Bly Blou
Anny

Anny

Lyrics by life

  • Dit is ok
  • Agt Jaar
  • Die goeie ou dae
  • Dans
  • Ek kies myself
  • Hey hey
Antheory

Antheory

Waar emosie klank word

  • Sproetjies
  • Jy Los My Nie
  • Sonder Jou
  • Stil Gevegte
  • Asemloos Mooi
  • Soms Voel Mens Verlore
AYO Vision

AYO Vision

  • Hart Tot Hart
  • Polsslag
  • Klipharte
  • Pronk Veer Pou
  • As Ek Net Geweet Het
  • Marmer Mens
B3LINDAJ

B3LINDAJ

  • Hit The Road
Blou Oë Psalms

Blou Oë Psalms

  • Kom lewe in oorvloed
  • U Is Met My
Calista Met ʼn C

Calista Met ʼn C

  • The working man
  • Dis Ek
DJ Skynhart

DJ Skynhart

Musiek is Vir amal ,maak nie saak hoe dit gemaak is nie

  • U Los my nie
  • Die is my storie
  • Jammer
  • Mamma ek Mis jou
  • Ek sal altyd lief wees Vir jou ( remix)
  • Dit Moes liefde gewees het (remix)
Grenslyn

Grenslyn

Leef buite die lyne • Musiek wat raak

  • Stof en Spore
  • Na Middernag
  • Pas Nie Meer
  • Stukkies Lê Nog Hier
  • Halfpad Lig
  • Sien My So
Hart_Vibes

Hart_Vibes

Hartsmusiek vir almal

  • Klim op die trein na nerens
  • Jou eggo bly
  • My hart roep my weer
  • Die stilte tussen
  • Yster wiele
  • Klein dingetjies
Hartskrif

Hartskrif

Hartskrif - Musiek uit my hart vir jou hart!

  • Ek weet jy is trouble
  • Beauty and the beast (Jy is die lug in my donker)
  • Handle with caution
  • Jou Endgame
  • Moenie my baby noem nie
  • Hoe groot is U hart
Meerkatgeite

Meerkatgeite

Afrikaanse musiek, uit die hart, vir die hart

  • My liefie, my lyfie
  • Ons vir jou Suid Afrika
  • Ek is net ʼn mens
  • Liefde is ʼn keuse
  • Ek gee my hart vir jou
  • Liefde is vreemd
Mina Music Originals

Mina Music Originals

  • Selfs wanneer ek bang is
  • U Brief aan Onse Vader
  • Miskien het More Antwoorde
Mr MeissenBeats

Mr MeissenBeats

  • Ek flippen haat jou
  • Die miskien
  • Ook net n mens
  • Dit is leeg sonder jou
  • Sy laat my glimlag
  • Net jy
Pug Life

Pug Life

Lekker Afrikaanse alternatiewe rock, pop en dans AI liedjies

  • Jy deur my vingers val
  • Sonder Jou
  • Een keer Weer
  • Saam Met Jou
  • Want Ek Kan
  • Hoeveel Keer
termememator

termememator

  • Trippe, Trappe, Tone
  • Spinnekop
  • Dit is Ons Tyd
  • Orania
  • Grond Onder my Vingernaels - Chris vd Westhuizen
DIGTERSHART

DIGTERSHART

Poetically inspired, AI-assisted music across versatile genres.

  • Congratz It's on you
  • WATERS WAT VAL
  • Minder dae van verlange
  • Kontras
  • GEE
  • Lekker Road-Trip Liedjie
Flaffie

Flaffie

Herinneringe van gister, vertel deur woorde en melodie — stories waarin elkeen ’n stukkie van hulself kan herken.

  • Ry deur die groen van Ierland
  • In jou oë - Country Mix
  • Op die drumpel van ons oujaar
  • Vreemdeling in my drome
  • Ek mis jou
Lerasmus

Lerasmus

Moderne musiek met eerlike lirieke, sterk emosies en ’n klank wat grense tussen genres oorsteek.

  • Grond in my Mond
Lunara Veyne

Lunara Veyne

  • Verdwaal saam met my
  • Wat wil jy meer van my hê
  • Die klank van my kinderjare
  • As die hemel 'n telefoon gehad het
Rou Ritme

Rou Ritme

Waar woorde moeilik is om te praat, maar musiek maak dit makliker

  • Jou naam fluister
  • Brand soos Vuur
  • Digters hartklop
  • When the silence fades(ons liefde neem oor)
  • Ons bou nog hier
  • Die Mens Wat Ek Word
Storm Kind

Storm Kind

Independent recording artist blending modern country, country rock and contemporary pop into cinematic songs.

  • Kleinste Klippie
Tes Mae

Tes Mae

  • Twee Dae
  • Leeg
  • Reën Op My Mou
  • Jy Vir My
Zander met ʼn Z

Zander met ʼn Z

Musiek met hart

  • Baby kan ek jou SuperHero wees
  • Ek's FINE!
  • Jy is net perfek vir my
  • Ou Klanke
  • Waar die Liedjies bly
  • Volstruis Terapie
Alive Theory

Alive Theory

Alive through music

  • Jy is my alles
  • My Veilige Plek
  • Glimlag 'n Bietjie
  • As jou hart reg is
  • Mag die lig jou vind
  • Net so lief
Amanda Bodenstein

Amanda Bodenstein

  • Sit nog 'n bondel in die wasmasjien
  • Behalwe vir Maandag
  • Gebreek
  • More is nooit vir ons belowe
  • Ek het so seer
  • Moker My Soek My Spel
Beardie Vibes

Beardie Vibes

Warm, moderne Afrikaanse musiek oor liefde, familie en verlange, met kragtige saamsingkore.

  • Jy laat my weer lewe
  • As die Hemel breek
  • Kalahari Reën
  • Hoor die Aarde
BieBieQ Lekker Beats

BieBieQ Lekker Beats

Music is life itself

  • Ek het weggestap
Boertjie Tunez

Boertjie Tunez

Van plaas tot op jou boombox

  • Net soos ons is
  • Alles sal okay wees
  • Reenboog in my hart
  • Ek en jy
  • Plaasmeisie
  • In jou arms
Bosbul Beats

Bosbul Beats

Bosveld Met 'n Beat

  • Elke Keer As Ek Val
  • Die Is 'n 80's Tune
  • Moenie nou al ry nie Baby, bly nog net ’n rukkie hier by my
  • As Jou Hart 'n Bietjie Moeg Raak
  • Ligkastele Bou
  • Padstal Prinses
Brandt Bodenstein

Brandt Bodenstein

  • My Pragtige EX
  • Doen Iets Anders, Vat 'n Kans
  • Ons Lewe Tussenin
  • Geen Charcoal By Die Braai
  • Ekstra Medium
  • Huiwerig, Skirkkerig en Bietjie Bygelowig
CoraNel @ Biltong Musiek

CoraNel @ Biltong Musiek

Die Beste Musiek onstaan uit Die Beste Lirieke.

  • Kaalvoet Swerwer
Daniel de la Rey

Daniel de la Rey

’n Skrywer van Afrikaanse lirieke wat AI as digitale orkes gebruik in plaas van instrumente.

  • Wag Ek Hier Vir Jou
  • Ek Weet..
  • Wat Beteken Dit Vir Ons?
  • Waarom Dan?
  • Vrydagaand!
  • Engel van My Skooldae
Echo van Eers

Echo van Eers

Oorspronklike Afrikaanse liedjies oor lewe en liefde — musiek wat jou laat glimlag of huil.

  • Tussen twee punte
  • Wereld hou aan draai
  • Wanneer alles kom en gaan
  • Ek was 'n nommer...
  • Glas harte breek maklik
  • Lewens Kleure
Golden Reunion

Golden Reunion

Afrikaanse en Engelse musiek met hart, nostalgie en ’n moderne klank.

  • Wanneer niemand kyk nie
  • Bo Die Wolke
  • Ek Kies Jou Altyd
  • Op die Rotse van Jeffreysbaai
  • Ek Sien Jou
  • Eendag
Meisiekind

Meisiekind

Harts gedigte

  • Ses voet stilte
  • Kry vir jou ’n brug.
Mullora Music

Mullora Music

Wildevy & Danté Rouxné

  • Ek Wens - Danté Rouxné
  • Gister se Afspraak - Danté Rouxné
Noux de la Mont

Noux de la Mont

Net wie ek is

  • SkarlakenBlom
  • Vry langs my
  • Gee my Spasie
  • Laat dit Reën
  • Vetrkryt
  • Mal Mal Mal
PHIL BÖLKE

PHIL BÖLKE

Eerlike musiek geleef nie net geskryf nie

  • PURPERREËN
  • LIEFDE VERBY
  • HOU MY VAS (LIVE)
  • MY KEUSE
  • SWAARDVYE
  • NOGTANS ROEP U MY BY NAAM
PikkieX

PikkieX

’n Unieke mengsel van emosie, energie en kreatiwiteit — elke liedjie vertel sy eie storie.

  • Te sexy
  • Net jy alleen
Skynvlerk

Skynvlerk

Menslike, sielsgedrewe intelligensie.

  • Klippe Na My
  • Ballade In Ligblou
  • Wees My Geliefde
  • Alles Behalwe Jou
  • As Die Wind Ons Verwaai Tot Net As
  • Retoriek
SonaVow Studios

SonaVow Studios

Afrikaanse musiek sonder ’n handleiding — diep bass, vreemde klanke en lirieke met betekenis.

  • Die Oggend Maak Oop
  • Staan Sterk
  • Bly Aan Die Lyn
  • Die Woestyn
  • Hart
  • Leë Hande
Stormweermusiek

Stormweermusiek

Musiek met hart, emosie en ’n storie om te vertel.

  • My troos my troos
  • Jy is die sirkel rondom my
  • Daar Is Trane In Jou Oë
  • O jy is mooi mooi mens
  • Sonder woorde
  • In jou arms
SwerwerSiel

SwerwerSiel

’n Eerlike reis deur die hoogte- en laagtepunte van die lewe.

  • Ver van jou
The Abranded 1

The Abranded 1

  • Ek sal wag op my God
  • Harde Kop
Wintersand

Wintersand

  • Kompas
  • Sirkels
  • Braai en Bloedbroers
  • Vuur in die lug
  • Stukkies en alles
Ysterwind

Ysterwind

Eerlike Afrikaanse stories oor liefde, verlies en drome — ’n rou hart met country-DNA.

  • Kaalvoet in Pretoria
  • Sommer Net Jy
  • My Hart Ry Huis Toe
  • Sterker As Gister
  • Jy Het My Teruggebring
  • Donderdraai
AMBER RABIE

AMBER RABIE

Musiek is 'n uitvloeisel van my hart en gedagtes.

  • JY IS NIE ALLEEN
Buddha

Buddha

Net ‘n TikTokker wat musiek love!

  • Chappies vir my Laaitie
  • Net ons en die Somer
Captain AJ

Captain AJ

Ek skryf musiek oor die lewe, geloof, liefde en hoop,om mense te inspireer en te herinner dat hulle nooit alleen is nie.

  • My Oupa Se Trekker
  • Onse Vader
  • Jy Is Meer As Genoeg
  • Verslaan Jou Goliat
Die Stofpadseun

Die Stofpadseun

Musiek vir die stofpad, die bakkie en die kampvuur.

  • Stilte het n Stem
  • Modder op my Boots
  • Langpad Hardklop
  • Klein Voetspore
  • Kampstoel Filosofie
  • 4x4 Tot die Einde
Diederik Putter

Diederik Putter

Hartsmusiek met egte emosie, diep stories en melodieë wat jou terugvat na mense, plekke en herinneringe.

  • Bly In My Kop
  • Is Ek Reg Geskape
Dj Mess Vibes

Dj Mess Vibes

Ek is hoe jy my handteer.. musiek is my passie

  • Vanaand is ons vry
  • Blouberg-Hoor die see
DJ NOON

DJ NOON

Hyper

  • I'm yours
Dylan D

Dylan D

My elektroniese Afrikaanse musiek is my vorm van 'healing', waar diep emosies en energieke klanke ontmoet.

  • Sê Dit Net
  • Tot die wêreld eindig
  • Selfsaboteur
  • Vark in 'n Pak
  • Daai Eerste Aand (Experimental Bounce Slap mix)
  • Onder Die Ligte
G.O.A.T TUNEZ

G.O.A.T TUNEZ

Van diep emosionele ballades tot kragtige treffers — G.O.A.T TUNEZ skep musiek met hart, siel en karakter

  • Een Wat Huil
  • Sê My Jy Wil
  • Beteken Alles Vir My
  • Wie jy is
  • Speel Met Vuur, Speel Met My
Gideon

Gideon

Opbouende Afrikaanse musiek met n visie vir groei

  • Aan die kruis
  • Ons staan saam
Joannet Strydom

Joannet Strydom

Hallo, ek is Joannet Strydom. Musiek is vir my meer as net klanke en woorde – dit is ’n manier om my hart te laat praat

  • Vir jou eie heil
  • Een dag op 'n slag
  • My taal is Afrikaams
  • Kruispad
  • Wysheid kom met tyd
  • Deur alles bly ek staan
Kuber Kris

Kuber Kris

AI musiek met my eie lirieke uit die hart uit.

  • Hier klop my hart
  • Koop maar ‘n boot
  • Tot die ligte doof
  • Praat met my
  • Verstom Oor jou
  • Jou Oë
Leon Prinsloo

Leon Prinsloo

Geniet musiek. Die herinneringe

  • Sokkie tot die son opkom
LOUIS F

LOUIS F

Ek is mal oor musiek. Musiek is lewe

  • Louis F
Madelein Klopper

Madelein Klopper

  • Lief vir jou
  • Waar is jy
  • Ek kan. Ek wil. Ek sal.
malhuis

malhuis

Idees, vibes en gevoel wat hul pad eventually uitvind in musiek

  • Rusplek
  • Ek Is Lief Vir Jou
  • Die Lot Het Jou Gevat
  • Huil InJou Hande
  • Chaos & Kalmte
  • Tussen Paaie En Reën
Mossie Vibes

Mossie Vibes

  • DIE STEM
  • SOMS KRY MANS OOK SEER
  • TWEE HUISE, EEN HART
  • AS DIE WERELD STIL WORD
Muis Musiek

Muis Musiek

  • Te Veel
Nagwolf

Nagwolf

  • Mag Ek Jou Myne Noem
  • As Dood Nooit Kom
  • Vir My Bedoel
  • Jy's My Bokkie
  • Jy Maak My Mal Verlief
  • Jou Lippe Is So Mmm
Oom Stukkie

Oom Stukkie

Hart Stories sonder filter.

  • Braai, bier en daai blonde girl
  • Kom jy saam?
  • Liefde het sy eie prys
  • Kyk net Bietjie
  • Mientjie van die Buurplaas
  • Omgee Beker
PAWCALYPSE

PAWCALYPSE

ń refrigeration mechanic creating some AI tunes

  • Sy laat haar blou jeans praat
  • Nie meer Ek nie
  • Op die Einde
  • As ek die lotto wen
  • Geen Genade
  • Die Laaste vuurhoutjie
Plane Jane Writing

Plane Jane Writing

Elke lied dra ’n stukkie van my siel — eerlike woorde, diep emosies en ware stories.

  • Terpentyn
  • Potskerwe
  • Ons is
  • Ek Breek in Afrikaans
  • Waai Wind, Waai
  • Wanneer die Bokke Verloor
Rebelrhyme

Rebelrhyme

Skryf alle lirieke self an gebruik AI vir die musiek en stem. Basies alle musiek style met die uitsondering van 'n paar.

  • Vryheid
  • Dans my kind
  • Angs, Vrees & Paniek
  • Anna
  • My Vrou
  • Wanneer is 'n sonneblom
Retha

Retha

Retha Venter is 'n gospel pop rock sanger. Stem en lirieke is Retha self.

  • Ek kan nie, maar God kan
Stephanus Skadulig

Stephanus Skadulig

Dark, cinematic and emotional music blending alternative rock, darkwave, metal and atmospheric soundscapes.

  • Wat Ek Nooit Gesê Het Nie
  • Meer As Woorde
  • My Donker Dae
  • Tussen Lig en Duisternis
  • Ek Dans Nie Meer Met Jou Skaduwee Nie
  • Die Meisie Wat Oorgebly Het
Veteran Poet

Veteran Poet

  • Ons Seisoen
  • Stukkende Weeskind
  • Puma 132
  • Akteur
  • Liefde Se Goue Drade
  • Kontrei Verlange
Wilder Steen

Wilder Steen

Musiek oor die lewe, die liefde en die harte wat langs die pad breek.

  • Ek sal wag
  • Hande vol scars
  • Hart soos myne
  • Stilte en jy
Chrismic Music

Chrismic Music

  • Mag Jy
  • Dis Jy
  • Hoop Vir SA

Maak jy Afrikaanse musiek?

Wil jy op Kudu FM gespeel word?

Skep ’n rekening, laai jou liedjies op en bestuur jou musiek self. Ons luister na elkeen voordat dit speel.

Laai jou liedjies op Lees hoe dit werk