kudu.fm

kudu.fm Label

Die label agter Aap en Koossie. Afrikaanse musiek, eerlik en anders gebou.

Aap

Aap

Enige Aap kan mos musiek maak

Krakend

Debuutalbum · 9 snitte

Dié Herfs

EP · vier weergawes van Laat Los

Meer oor Aap
Koossie

Koossie

'n Frus Karoo Outjie

Koossie

Luister op die strome

Meer oor Koossie

Wil jy by die label aansluit?

Laai jou musiek op by My Liedjies — dis die amptelike manier om jou liedjies in te stuur en te bestuur. Ons luister na elke insending en gesels dan verder oor die label.